Haai, wêreld!

 

gedoen, gedaan,

dit wat was

is nou vergaan

 

oor sake met geen keer

sal ons steeds sit en staan

en daaruit verwag ons meer?

 

nee, sê eerder:

 

“aansienlike poging,

kom vir my weer!

Ék is die teenstelling.”

 

06-10-2017

Jonathan Malan

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui