Gevoel se doel

 

Klein, maar getryn wag

‘n fyn brein met n doel

Gespan soos ‘n pyl en boog


Angstig die angel gemik

Om sy minwetenede proei te pik

‘n mensvoet trap en skud die

Grond langs dié standbeeld…


En skielik blits n stert, ‘n angel

Prik die 4e regte toon en soos witlig

is dit verby en die standbeeld

Neem weer sy standing op


So klein en getrein,

Maar, oh, die vurige pyn!


08-01-2018

Jonathan Malan

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui